Brendan Peyper – Insomnia Lyrics

Insomnia Lyrics By Brendan Peyper

Stel my voor
Aan die blou-oog nooi
Wat haar wimpers so gooi
Sit jy links voor
Ons kan cruise deur die nag
Die radio sag
Wie sou ooit kon dink dat ons twee kon
Verder sou kom
Los almal stom
Wat moet ek
Wat moet ek doen om jou weer te soen

Alles te doen
Wat ons nog wou doen
Insomnia
Slapelose nagte
Soek jou in die aande
Soekend na jou lyf by my
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
Insomnia
Slapelose nagte
Soek jou in die aande
Wil nie langer wakkerbly
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
Droom oor hoe ek jou kan kry
Gee my net ‘n loer

Na die blou oog nooi
Wat haar bene so gooi
Op die dansvloer
Dis net ek en jy
En ons gaan so bly
Wie sou ooit kon dink dat ons twee kon
Verder sou kom
Los almal stom

Wat moet ek
Wat moet ek doen om jou weer te soen
Alles te doen
Wat ons nog wou doen
Insomnia
Slapelose nagte
Soek jou in die aande
Soekend na jou lyf by my
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry

Insomnia
Slapelose nagte
Soek jou in die aande
Wil nie langer wakkerbly
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
Droom oor hoe ek jou kan kry
Insomnia
Wie sou ooit kon dink dat ons twee kon
Verder sou kom

Los almal stom
Wat moet ek
Wat moet ek doen om jou weer te soen
Alles te doen
Wat ons nog wou doen
Insomnia
Slapelose nagte
Soek jou in die aande
Soekend na jou lyf by my

Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
(Soek jou lyk hier langsaan my)
Insomnia
Slapelose nagte
Soek jou in die aande
Wil nie langer wakkerbly
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
Droom oor hoe ek jou kan kry
Oeh
Insomnia