Irene-Louise Van Wyk – Beheer Verloor Lyrics

Irene-Louise Van Wyk – Beheer Verloor Lyrics

Jou lippe lyk soos moeilikheid
Wil bly maar moet eerder net hier
Uit kom
Sê ek maklik
sooooooos
Jou hande gly hier oor my wang
En jou stem so bewe bewe
Maar nie bang nie
Nie sommer nie

Ek kan nie
Ek moenie maar ek gaan
Ek wil ek dink ek het
Ek kannie
Ek moenie maar ek gaan
Dis per-ongeluk aspris
Dis so vinnig vir niks om iets te word
Dis hoe vinnig ek val vir jou
Ek kannie maar ek gaan
Ek wil ek dink ek het beheer verloor

My lyf baklei maar joune ook
Want ‘n weghol veldbrand maak net
Skade
En goeie aande
sooooooos
Jou asem blaas hier in my nek
En ek weet nie of ek dit
Wil keer nie
Alweer nie

Ek kan nie
Ek moenie maar ek gaan
Ek wil ek dink ek het
Ek kannie
Ek moenie maar ek gaan
Dis per-ongeluk aspris
Dis so vinnig vir niks om iets te word
Dis hoe vinnig ek val vir jou
Ek kannie maar ek gaan
Ek wil ek dink ek het beheer verloor

Nader nader
‘n bietjie nader
Jou reuk hier in my nek
Keer my weer
Ek het geen beheer
Verkeerde tyd
Verkeerde plek
Verkeerde jy
Verkeerde ek

Ek kan nie
Ek moenie maar ek gaan
Ek wil ek dink ek het
Ek kannie
Ek moenie maar ek gaan
Dis per-ongeluk aspris
Dis so vinnig vir niks om iets te word
Dis hoe vinnig ek val vir jou
Ek kannie maar ek gaan
Ek wil ek dink ek het beheer verloor
Ek kannie maar ek gaan
Ek wil ek dink ek het beheer verloor