Kurt Darren – Wat my Pa sou sê Lyrics

Wat my Pa sou sê Lyrics By Kurt Darren

In die oë van my Pa
Het ek niks om te verloor
Elke dag ‘n bietjie nader
Aan daai sterre in my oë

Gee altyd net my beste
Dit het ek by hom geleer
Gaan maak oop nuwe deure
En leer elke dag steeds meer

As ek fluister keer op keer
Ja, dit is wat my Pa sou sê

Wees nie bang nie
Jy mag foute maak
Dis geen probleem
En as dit moeilik raak
Dink aan my
Jy weet al lank
Jy is nooit alleen
Ja, dit is wat my Pa sou sê

So ek skree uit van die dakke
Voor ek dit weer vergeet
Ek hoef nie te bekommer nie
Oor wat ek nog nie weet
Ek moet my eie lewe leef
Ja, dit is wat my Pa sou sê

Wees nie bang nie
Jy mag foute maak
Dis geen probleem
En as dit moeilik raak
Dink aan my
Jy weet al lank
Jy is nooit alleen
Ja, dit is wat my Pa sou sê

Hou my hand vas
Ek sal jou veilig lei
En as dit jou pas
Hou ek jou naby my
Ek stap nou saam
Jy weet al lank
Jy is nooit alleen, nee nooit alleen

Dink aan ander
Maar verander nie
Reis na lande
Laat jy die lewe vier
Doen iets anders
Skryf jou eie lied
Ja, dit is wat my Pa sou sê

Wees nie bang nie
Jy mag foute maak
Dis geen probleem
En as dit moeilik raak
Dink aan my
Jy weet al lank
Jy is nooit alleen
Ja, dit is wat my Pa sou sê

Hou my hand vas
Ek sal jou veilig lei
En as dit jou pas
Hou ek jou naby my
Ek stap nou saam
Jy weet al lank
Jy is nooit alleen, nooit alleen

Dink aan ander
Maar verander nie
Reis na lande
Laat jy die lewe vier
Doen iets anders
Skryf jou eie lied
Ja, dit is wat my Pa sou sê