Riana Nel – Vanaand Lyrics

Riana Nel – Vanaand Lyrics

Jy kyk my in jou oë
Kan jy regtig glo
Die oomblik is hier vir jou en my
My lief
Die ring aan jou vinger sê
Vir my sal jy altyd hê
niks sal ons ooit weer van mekaar kan skei

En dis asof ons asem haal
Vir die eerste maal

Vanaand
Is jy die een in my lewe
Vanaand
Is jy die enigste rede
Vanaand hoef jy nêrens heen te gaan
Vanaand
Beantwoord al my gebede
Vanaand belowe ek aan die Here
Om jou lief te hê
En langs jou te lê
My hand in joune
Tot ons albei ons oë toe maak
O , vanaand.

Jy belowe met ‘n soen
Alles wat ons saam moet doen
Al die jare se wag en smag vergete nou

En dis asof ons asem haal
Vir die eerste maal

Vanaand
Is jy die een in my lewe
Vanaand
Is jy die enigste rede
Vanaand hoef jy nêrens heen te gaan
Vanaand
Beantwoord al my gebede
Vanaand belowe ek aan die Here
Om jou lief te he
En langs jou te le
My hand in joune
Tot ons alby ons oë toe maak
O , vanaand.

Lalalala
Ek belowe als aan jou
En aan jou bly ek getrou
Om jou vas te hou
Tot die dood ons skei

Vanaand
Is jy die een in my lewe
Vanaand
Is jy die enigste rede
Vanaand hoef jy nêrens heen te gaan
Vanaand
Beantwoord al my gebede
Vanaand belowe ek aan die Here
Om jou lief te he
En langs jou te le
My hand in joune
Tot ons alby ons oë toe maak
O , vanaand.